Hoekom wil dit voorkom asof daar so baie mense is wat kinders kry maar hulle nie kan of wil versorg nie?
Wat het ons gesondig om na soveel probeer nie kinders te hê nie?
Is daar ‘n verband tussen die bogenoemde twee vrae?
Ok, so ek het gelieg, laaste vraag: Is daar so ‘n +/- 50 hektaar grondjie so 100 -200 km Noord van Pretoria met my naam op?
Jaco
Posted by wosonki