Meester Johan Swarts het via Netjane laat weet dat die getroue blogstudente bietjie huiswerk moet doen.
Dit is baie maklik, kies jou gunsteling 3 inskrywings vanuit die Afrikaanse blogs wat jy lees (joune ingesluit) sedert 1 Desember 2007, en stuur die opskrifte en skakels daarvan per vonkpos na tydskrif@gmail.com
My drie:
Straatkind (Die gestorwe soldaat)
Good luck bad luck (Ding)
If racism is dead it sure stinks around here… (Duskant Sutherland).
Tag dan 3 ander b(l)oggers om dieselfde te doen.
Sonder enige verdere verwyl tag ek nou vir BB, Stoutsus en Pippa en Nico.
Onthou daar is lyfstraf by meester Johan vir die ou wat nie sy huiswerk inhandig nie!
Jaco
Maart 17, 2008 at 10:25 nm |
Muwhahaha…
/me buig sy rottang
Maart 18, 2008 at 7:44 vm |
Ons is darem so ‘n gehoorsame ou spulletjie.