Wosonki is vandag presies 1 jaar gelede gebore.
♪ Veels geluk liewe bloggie . . .♪
Of moet ons eerder sê: Innige meegevoel, jou arme blog?

Jaco & Krista
This entry was posted on
April 22, 2008 at 7:34 am and is filed under Algemeen, Jaco sê, Krista sê. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
April 22, 2008 at 8:38 am
Happy 1st b’day
April 22, 2008 at 9:24 am
Happy Birthday to yooooouuuuuu,
haaappy biiiirrrthhhdaaaaay toooooo yoooouuuuuuu,
Haaappyyyy Biiiiirrrtttthhhhhhdaaaayyyyyy, woooooo-sooooooo-nkiiiiiis,
haaappyyyyy biiiiirrrrtttthhhhhhdaaaaayyyyyyy tooooooo yooooouuuuuuu!
April 22, 2008 at 9:34 am
Baie geluk julle, ek geniet julle skrywes.
April 22, 2008 at 10:50 am
♪♫ …en nog baie jare spaar… ♫♪ xxx
April 22, 2008 at 10:59 am
Ek sien julle blog isse seuntjie… nogal?! (en ek verwonder my oor daardie blou carrot candle bo-oppie koek). Jinne, mense is weird…
(Ag, gee my asb die voorreg om julle se eerste bulletjie (of bullerina) se 1st birthday cake te bak?!)
April 22, 2008 at 1:23 pm
Hel BB by all means! Maar mag mens nog elektriese appliances operate op ouderdom 103? Dit is about hoe oud jy gaan wees teen die tyd dat ons daai reseppie regkry
April 22, 2008 at 1:49 pm
Have faith, man!! Magtig!! Hou julle net aan doen wat julle goed doen…
April 22, 2008 at 2:47 pm
Baie geluk, mag daar nog vele mooi blogjare voorlê!
Dit gaan oor timing, all in good time!! Maar ek dink regtig dit begin nou tyd word julle twee!!!
April 22, 2008 at 5:36 pm
Geluk julle twee!!!!
Gun my ook iets om te se …. Baie baie dankie vir lekker lees. Dis opregte … reguit geselsies en dis my VOORREG om julle as my blog-maats te kan ken!!
Sien uit na die volgende jaar se lekker lees!!!
April 22, 2008 at 6:28 pm
♪♪♪ Veel geluk Wosonki!
Jy’s ‘n oulike klonkie!♪♪♪
April 23, 2008 at 1:00 am
En in die jaar het ek nie ‘n post gemis nie! Mooi gemaak! Ek sien uit na nog ‘n jaar van lekker kuier by julle.
April 23, 2008 at 8:09 am
Geluk julle… sorry ek’s ‘n dag laat!
April 23, 2008 at 9:01 am
Eish, ek is ook laat! Maar jy weet wat sê hulle van agterosse!
Baie geluk met die eerste Verjaarsdag! Om te dink aan die begin het mens gewonder waaroor gaan jy skryf, en dan sommer uit nêrens vloei die woorde en ‘n jaar later kan jy birthday hou!! Is lekker né??
Mag julle twee pragtige mense nog baie jare blog! Hou moed met die pienkvoetjie en geniet die “oefening”, daar is ‘n Hoërhand met ‘n plan vir julle, miskien vra Hy net nog so klein bietjie geduld!
Love you guys!!
April 23, 2008 at 10:57 am
Ek is ook laat…
Maar van my kant ook, baie geluk, en baie dankie dat ons die voorreg kan hê om elke dag hier by julle te kom kuier.
♪ and many more… ♪
April 23, 2008 at 5:39 pm
Hêppie! Hêppie!