Veels geluk Ma
May 12, 2008Baie geluk met die verjaarsdag *Ma.
Ek onthou dit soos gister, jou kop so bietjie skeef gedraai terwyl jy een van jou gunsteling sêgoed aan ons kinders oordra. “. . .My kind, as is verbrande hout. . .”
Maar as jy vandag nog hier was sou jy kon help met die besluite wat ons moet maak. Ons mis jou.
Jaco & Krista
*Grietha Maré - Gebore 12 Mei 1949 - Oorlede 17 Maart 2000
Posted by wosonki