This entry was posted on Woensdag, Junie 18th, 2008 at 7:53 vm and is filed under Jaco sê. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Ain’t it just, ou Narcie, ain’t it just that – warm, fuzzy, tingly, melting and more heavenly than chocolate fudge icing – it’s all we really need isn’t it??!!
…but a little chocolate now and then doesn’t hurt either
Die feit dat die hartjie knipoog skep die suggestie dat daar dalk meer agter hierdie inskrywing skuil as wat jy met die eerste oogopslag sien. Dan weer, miskien is dit net wat dit is.
Wat de hel is fout in die blogosfeer? Oral is daar geheimpies toegedraai in enigmas met raaiselagtige strikkies om. Kan julle nie maar reguit vir ons seg wat aangaan nie? My brein kan nie die oorwerk van kodes ontsyfer hanteer nie. Ek gaan ‘n flippen fuse blaas.
DMI, dis alles ‘n evil conspiracy om te kyk wie ons eerste kan bossies maak. All will be revealed my friend. Patience is a virgin, of is dit nou virtue? Hmmmm. . . ek sien nog ‘n kriptiese post vorm aanneem.
Sê my, sê, sê, sê, sê my….. Ek haat spanning! Dit werk in teen my breingolwe!!! Dit verander my in ‘n , heng ek weet nie, ‘n iets wat wil bars van afwagting…
Ek WOU sê ja love is a wonderful thing… maar ek is nou so flippen nuuskierig dat jy met my kan toor! Spill, boetie, spill! Dit HET darem iets goed met liefde te doen, nie waar nie? Net een clue, toooeeee????
[...] is dan ook digters in ons geledere, en wel digters wat ook ander verskuilde talente het. So gepraat van verskuilde talente. Tipies man, is ek nie goed met tussen die lyne lees [...]
"Remember that the most difficult tasks are consummated, not by a single explosive burst of energy or effort, but by the constant daily application of the best you have within you."
Junie 18, 2008 at 9:27 vm |
Ain’t it just, ou Narcie, ain’t it just that
– warm, fuzzy, tingly, melting and more heavenly than chocolate fudge icing – it’s all we really need isn’t it??!!
…but a little chocolate now and then doesn’t hurt either
Junie 18, 2008 at 9:31 vm |
Cute prentjie!
Junie 18, 2008 at 9:40 vm |
Ag Sweet!!!!
Junie 18, 2008 at 9:56 vm |
Verseker…
Junie 18, 2008 at 10:49 vm |
Die feit dat die hartjie knipoog skep die suggestie dat daar dalk meer agter hierdie inskrywing skuil as wat jy met die eerste oogopslag sien. Dan weer, miskien is dit net wat dit is.
Junie 18, 2008 at 11:19 vm |
Oulik!
Junie 18, 2008 at 11:22 vm |
Wie sal ooit die liefde kan verstaan? Nader as ‘n hartklop, verder as die maan….
Junie 18, 2008 at 2:09 nm |
Daai hartjie lag en knipoog. Lyk baie gelukkig.
Junie 18, 2008 at 2:52 nm |
Hoe werk my kop dan nou aan goeie gedagtes en happiness vir julle.
Ek check volgende week terug….
…en die blog is darem erg liefdevol die laaste ruk! Dis so lekker om dit te sien!
Junie 18, 2008 at 3:04 nm |
Wat de hel is fout in die blogosfeer? Oral is daar geheimpies toegedraai in enigmas met raaiselagtige strikkies om. Kan julle nie maar reguit vir ons seg wat aangaan nie? My brein kan nie die oorwerk van kodes ontsyfer hanteer nie. Ek gaan ‘n flippen fuse blaas.
Junie 18, 2008 at 3:28 nm |
DMI, dis alles ‘n evil conspiracy om te kyk wie ons eerste kan bossies maak. All will be revealed my friend. Patience is a virgin, of is dit nou virtue? Hmmmm. . . ek sien nog ‘n kriptiese post vorm aanneem.
Junie 18, 2008 at 6:11 nm |
Julle twee maak wragtag asof liefde of ‘n huwelik nie 7 ton sout het om te verorber nie….!
Junie 18, 2008 at 6:18 nm |
Sê my, sê, sê, sê, sê my….. Ek haat spanning! Dit werk in teen my breingolwe!!! Dit verander my in ‘n , heng ek weet nie, ‘n iets wat wil bars van afwagting…
Junie 18, 2008 at 6:43 nm |
Ek WOU sê ja love is a wonderful thing… maar ek is nou so flippen nuuskierig dat jy met my kan toor! Spill, boetie, spill! Dit HET darem iets goed met liefde te doen, nie waar nie? Net een clue, toooeeee????
Junie 18, 2008 at 7:34 nm |
Jaco, ek moet sê jy is darem ‘n romantiese ou! Ek hoop vroutjie gee darem gereeld so lekker drukkie.
Junie 18, 2008 at 8:17 nm |
Dis die aller mooiste hartjie.
Junie 18, 2008 at 9:24 nm |
Gewoonlik vat die tes ‘n bietjie langer om in te skop, ou eenoog! Bel my – ek wil notes compare!!
Bel my in elk geval – ernstig!!
Junie 18, 2008 at 9:42 nm |
Chaos. Jy is wragtig die enigste een that gets it. Lyk my mens moet baie vroeg opstaan as jy enigiets verby jou wil smokkel
Junie 18, 2008 at 9:50 nm |
Ek het myself maar net “ordentlik” gehou…
Junie 18, 2008 at 10:00 nm |
Jaco, in hierdie koue moet julle elke wilde hormoon geniet! Met rooiwyn, ja! Sjokolade ook. Have fun… dink net, julle hoef nie versigtig te wees nie.
Junie 19, 2008 at 7:12 vm |
Hiehiehie…dankie, Chaos! Ek wou nog vir Jaco vra of hy al enigsins anders voel, maar het gereken dit gaan baie onordentlik wees!
Junie 19, 2008 at 10:44 vm |
Junie 19, 2008 at 3:23 nm |
Ahaaaaaaaaa!!! Almal seg aaaaaahaaaaaaa!! Jinne ek het darem ‘n slim liefie – bietjie bang…. maar slim nonetheless
Junie 19, 2008 at 3:27 nm |
Terloops – ek hoop jy het op ons b(l)oggers se account ‘n lekker giggel ingekry Narcie – for that I will have to spam you
Junie 19, 2008 at 3:54 nm |
Die liefde blom hier!! in hartjies toegedraai
Junie 20, 2008 at 6:44 vm |
[...] is dan ook digters in ons geledere, en wel digters wat ook ander verskuilde talente het. So gepraat van verskuilde talente. Tipies man, is ek nie goed met tussen die lyne lees [...]