So bietjie geskiedenis

‘n Dokumentêre reeks in 7 dele oor die bosoorlog in Angola/Suidwes Afrika (1966 – 1989) wat ek toevallig op youtube raakgeloop het. So bietjie lank maar oor en oor die moeite werd as jy wil weet wat daar gebeur het, en terselfdertyd ook bietjie van SAW en seuns in aksie wil sien.

Jaco

Een Reaksie to “So bietjie geskiedenis”

  1. Koeksuster Says:

    Hi Jaco,

    Hierdie een gaan reguit na die RSM toe. Jy is reg, dis baie interessant. Ek wonder nogal wie die footage uitgebring het. Hierdie goed wat tot baie onlangs toe nog geklassifeseerd…

Leave a Reply