Ek onthou

Gelukkige verjaarsdag ou grote.

Almal verdien ‘n tweede kans, ek wonder hoekom het jy nooit een gekry nie. 46 was hopeloos te jonk, vir ons almal.

Ons mis jou.

Jaco

4 Responses to “Ek onthou”

  1. krista Says:

    Dag, ou Grote.

  2. koeksuster Says:

    Dis mooi Jaco.

  3. Roer Says:

    Sterkte.

  4. Nelba Says:

    Ek salueer en sê dankie vir ‘n lewe wat die wêreld ‘n Jaco gebring het.

Leave a Reply