Comments for Wosonki

Opmerking op Om ‘n pienkvoet aan te neem al dan nie. deur Krista
Kan jy dan nie gaan vir IVF nie? Dis mos net jou buise wat beskadig is, dan nie? As hulle in vitro doen, plant hulle mos die embrio in jou baarmoeder in soos ek verstaan.

Opmerking op Om ‘n pienkvoet aan te neem al dan nie. deur Krista
Die beste wat jy kan doen is om by jou ginekoloog te begin. Hy/sy sal jou dan verwys na ‘n fertiliteitskliniek of ander spesialiste – afhangende van wat fout is.

Dis waar ons ook begin het. Huidiglik is my man onder behandeling vir ‘n prolaktinoom – gewas in sy brein. En sover, is dit ons probleem wat keer dat ons swanger raak.

Almal het maar hulle dingetjies. Jy moet eers uitvind wat joune/julle s’n is en wat julle te doen staan.

Opmerking op Om ‘n pienkvoet aan te neem al dan nie. deur Krista
Noelene, your guess is as good as mine.

Ons wil nie graag die aanneming-roete volg nie, ons probeer nog self regkom. Ek weet ook nie of ons so ver sal kom nie.

Ongelukkig het ons dus nie vir jou inligting nie – jammer.

Opmerking op Louis Botha Kinderhuis deur Krista
Nicholas, jy kan hulle besonderhede hier kry:

http://www.louisbothachildren.co.za/

Ons het verlede jaar almal ‘n bydrae gelewer. Hierdie jaar het ek my bydraes gaan gee by die Unica- en Transoranje Kermarkte – 3 keer!

Opmerking op Om ‘n pienkvoet aan te neem al dan nie. deur Noelene
Ons verhaal is baie soos Rene s’n.  Ons is 21 jaar getroud, 9 jaar gelede het ons ‘n pragtige babatjie seuntjie aangeneem deur SKDB, maar ons pragtige seuntjie het besluit dis nou tyd vir ‘n baba-sussie.  Ons is September 2009 terug na Fem-Spes.  Ek het die die soveelste keer ‘n Laparoskopie gehad.  Ek het met hoopvolle gedagtes wakker en dokter gevra wat is my kans.  Hy het vir ons ‘n bietjie hoop gegee,  maar ek het in hart geweet dit kan nie so wees nie,  want die vorige kere was die antwoord dieselfde.  Jou Fallopius-buise is onherstelbaar beskadig.  Twee weke later gaan ek terug vir my opvolg en ja… die antwoord is dieselfde.  Hy sê jy kan weer gaan vir Inplanting,  maar soos ons van die vorige 3x reeds weet het jy ‘n 50/50 kans.  My seuntjie is so opgewonde om ‘n baba-sussie te kry,  dat hy al vir haar ‘n naam uitgedink het,  vir haar speelgoed koop ens.  Ons kan nie terug na SKDB nie, want ons het alreeds 1 aanneming deur hulle gedoen en babas is skaars. ASSEBLIEF!! HELP!! Vertel ons 3 waar kan ons gaan aansoek doen vir daardie pragtige baba-dogtertjie om ons gesin te volmaak.

Opmerking op Wat ek moes geleer het op skool! deur chantel
ek waat gladi watter vakke ek moet vat vir n veearst nie en na watter universiteit ek moet gan ni help m asb

Opmerking op Louis Botha Kinderhuis deur Nicholas
Hi

Ek sal graag die kinderhuis wil besoek en meer ytvind van hoe dinge daar werk, e-pos my asb

Baie dankie

Opmerking op If it is to be, it’s up to me. deur [Tydskrif] – tag « Boendoe se blog argief
[...] If it is to be, it’s up to me [...]

Opmerking op Mutterings…. deur Krista
Dankie Tanya, dat jy laat weet het. Dis die cuteste foto!

Opmerking op Mutterings…. deur Tanya
Hi. die fototjie wat gebruik is, is my hondjie, Zina… sy is nou amper 4 jaar oud en is oulik verby. Baie mense sal seker se dat dit hulle fototjie is. Dit is nie ‘n leun nie, ek het verskeie fototjies wat kan bevestig dat sy, Zina (‘n Pretorianer) is. Ek het die fototjie (net nadat sy afgeneem was met die kammera, die dag toe ons haar gekry het)aan vriende ge e-pos om te spog oor ons nuweling in die huisgesin. Zina is half wors half Jack-Russel, ons het twee jaar later eers vir haar ‘n jonger sussie (Kaileena)op gespoor in Parys – Vrystaat – van die selfde ras(mengsel). Die menseltjie tussen wors en russel gee hulle ‘n super oulike persoonlikheid – nie SO parmantig nie, met ‘n titseltjie meer energie. Zina se ginsteling maaltyd is … natuurlik HOENDER. Zina was al twee keer see toe en ‘n volgende see vakansie is aan die beplan. Zina was ses maande oud op haar eerste see vakansie. Sy is GEK oor die see, ver stap en tennis balle, tennis balle en nog tennis balle. Sy is die best skoot hondjie – le nou juis op my skoot soos ek nou sit en tik. Hoop julle geniet haar foto baie.  Tanya. tanyabrts34@gmail.com