The UnpregnantMother

Wéér Krista, want ek het eenvoudig nie genoeg asem om soveel te skryf nie. Heelwat ernstiger as Madcow of Wosonki. Dit handel hoofsaaklik oor Krista se gewaarwordinge rondom ons gesukkel om swanger te raak en sommer oor swangerskap en kinders grootmaak in die algemeen. Nie altyd maanskyn en rose nie.

As jy die maag het vir reguit praat en rou emosie, of net iets konstruktiefs het om by te voeg, gaan sê jou sê:

http://unpregnantmother.wordpress.com/

Een Reaksie to “The UnpregnantMother”

  1. Marchia Says:

    Goeie Dag

    Ek dink persoonlik dat die persoon deur die Here na jul gestuur is, want ek dink nie dat ‘n vreemdeling op straat jul net sal nader sonder enige goeie rede nie. Ek en my man probeer ook al lank om ons eie kindjie te kan hê ons is al 7 jaar getroud en ek was al 2 keer swanger maar elke keer eindig dit in ‘n miskraam. Ek sou die aangeleentheid met ope arms ontvang het, want ons smag baie na ‘n pienkvoet het ook al reeds alles gekoop wat ‘n baba nodig het. So ek sal sê die kindjie is ‘n geskenk vanaf God en neem die geleentheid aan want elke kindjie verdien om ‘n lief gehê te wees. Geld sal ‘n mens nooit genoeg van kan hê nie, as ‘n mens moet wag tot jou geld genoeg is dan sal jy nooit kinders hê nie. Dus net my persoonlike opinie. Geniet jul dag en dus nice om ook my opinie te kon lig.

Leave a Reply